Esegiël 34:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het vir my gesê:

2. “Mensekind, profeteer teen die herders, die leiers van Israel. Sê vir hulle die oppermagtige Here sê: Verwoesting wag vir herders wat vir hulleself sorg! Moet herders nie hulle skape versorg nie?

Esegiël 34