Esegiël 32:11-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. “Die oppermagtige Here sê: Die swaard van die koning van Babilon is op pad na jou toe.

12. Ek sal jou vernietigmet die swaard van sterk soldate, wat almal wrede mense is. Hulle vernietig Egipte se trots; al sy mense word uitgeroei.

13. Ek vernietig ook al jou vee wat by die water wei. Die water sal nie meer vertroebel worddeur mensevoete of pote van vee nie.

Esegiël 32