Esegiël 21:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, teken ’n kaart met twee roetes daarop wat die koning van Babilon se swaard kan volg. En sit ’n padteken langs die pad wat uit Babilon kom, net daar waar die pad vurk.

Esegiël 21

Esegiël 21:18-27