Esegiël 13:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hierdie bose profete mislei my volk as hulle sê: ‘Daar is rus en kalmte!’ terwyl daar geen vrede is nie! Dit is asof mense vir hulleself ’n dun muur bou, en nou probeer hierdie profete dit sterker maak deur dit met kalk af te wit.

Esegiël 13

Esegiël 13:1-11