Eksodus 9:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die farao het toe dringend vir Moses en Aäron laat roep. Hy het vir hulle gesê: “Ek het verkeerd gemaak. Hierdie keer is die Here reg. Ek en my mense is verkeerd.

Eksodus 9

Eksodus 9:26-30