Die farao het omgedraai en na sy paleis toe teruggegaan. Hy het hom nie verder aan die saak gesteur nie.