Eksodus 6:29-30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

29. het Hy vir hom gesê: “Ek is die Here. Gaan sê vir die farao, die koning van Egipte, presies wat Ek vir jou gesê het.”

30. Moses het toe vir die Here gesê: “Ek kan dit nie doen nie, want ek stotter en stamel. Hoe sal die farao ooit doen wat ek vra?”

Eksodus 6