Toe het hy die ark in die tabernakel neergesit. Hy het die gordyne voor die ark gehang om dit af te skort. Dit was presies soos die Here vir hom gesê het.