Eksodus 4:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hulle sal hierdie teken glo,” het die Here vir hom gesê. “Dit sal hulle oortuig dat jy die Here, die God van hulle voorouers – die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob – ontmoet het.”

Eksodus 4

Eksodus 4:1-15