Eksodus 36:30-32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. Vir die muur aan die koppenent was daar dus agt panele met twee voetstukke van silwer vir elkeen.

31. Hulle het toe vyf dwarslatte van akasiahout gemaak wat die panele aan die suidekant aan mekaar moes sluit.

32. Ook vir die noordelike en die westelike muur het hulle vir elkeen vyf dwarslatte gemaak.

Eksodus 36