Eksodus 32:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe teruggegaan na die Here toe. Hy het vir Hom gesê: “Ag tog, Here, hierdie volk het ’n verskriklike sonde gedoen. Hulle het vir hulle ’n afgod van goud gemaak.

Eksodus 32

Eksodus 32:24-32