Eksodus 31:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Here klaar gepraat het met Moses op Sinai, het Hy vir hom twee plat klippe gegee waarop God met sy eie vinger die bepalings van sy verbond geskryf het.

Eksodus 31

Eksodus 31:12-18