Eksodus 30:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “Maak ook ’n klein altaar van akasiahout om wierook daarop te brand.

2. Dit moet aan die kante ’n halwe meter breed wees en ’n meter hoog. Op die hoeke moet daar horings wees wat uit dieselfde hout gemaak is om ’n eenheid te vorm.

Eksodus 30