Eksodus 28:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sodoende dra Aäron die name van die stamme van Israel in die borssak oor sy hart wanneer hy ingaan in die teenwoordigheid van die Here in die binneste heiligdom. So sal die Here voortdurend herinner word aan sy volk.

Eksodus 28

Eksodus 28:27-38