Eksodus 20:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het al die volgende voorskrifte gegee:

2. “Ek is die Here jou God. Dit is Ek wat jou bevry het uit Egipte waar jy ’n slaaf was.

3. “Jy mag nie nog ander gode buiten My aanbid nie.

4. “Jy mag nie vir jouself afgode maak wat soos voëls of diere of visse lyk nie.

Eksodus 20