Eksodus 19:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

het die Here vir hom gesê: “Gaan weer terug na die volk toe en berei hulle vandag en môre voor om My te ontmoet. Hulle moet hulle klere was.

Eksodus 19

Eksodus 19:6-14