Eksodus 16:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die sesde dag het hulle twee keer meer opgetel as op die ander dae. Die leiers van die volk het dit vir Moses kom vertel.

Eksodus 16

Eksodus 16:12-26