Eksodus 15:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses en die Israeliete het toe hierdie lied vir die Here gesing: Ek wil oor die Here sing, want Hy is geweldig groot;Hy het perd en oorlogwa in die see gesmyt.

Eksodus 15

Eksodus 15:1-6