Eksodus 12:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die farao, sy amptenare en al die mense van Egipte het in die nag wakker geword en opgestaan. Deur die hele Egipte kon gehoor word hoe mense droewig huil. Daar was nie ’n enkele huis waarin daar nie iemand dood is nie.

Eksodus 12

Eksodus 12:27-31