Eksodus 10:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Loop hier weg!” het die farao vir Moses geskreeu. “Sorg dat ek jou nooit weer sien nie. As ek jou ooit weer sien, maak ek jou dood!”

Eksodus 10

Eksodus 10:26-29