Eksodus 1:3-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

3. Issaskar, Sebulon, Benjamin,

4. Dan, Naftali, Gad en Aser.

5. Josef was toe alreeds in Egipte. Jakob het op daardie stadium alreeds 70 nasate gehad.

Eksodus 1