Efesiërs 6:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom moet julle God se gevegstoerusting aantrek. Dan, wanneer die Bose julle aanval, sal julle weerstand kan bied, en na die hele geveg verby is, sal julle nog vas staan.

Efesiërs 6

Efesiërs 6:12-22