Deuteronomium 9:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is sterk en groot – die afstammelinge van die beroemde Enakitiese reuse. Jy ken die uitdrukking wat sê: ‘Wie kan staande bly teen die Enakiete?’

Deuteronomium 9

Deuteronomium 9:1-8