Deuteronomium 8:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy moet diep in jou hart besef dat die Here jou God jou gedissiplineer net soos ’n ouer sy kind dissipline leer.

Deuteronomium 8

Deuteronomium 8:1-7