Deuteronomium 32:26-28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. Ek het besluit om hulle te verstrooi,sodat selfs die gedagte aan hulle sal verdwyn.

27. Maar Ek was bevrees dat die vyand My sou tart,dat hulle teenstanders kan misverstaan en sê: Ons krag het gewen! Dit was nie die Herewat dit gedoen het nie!’

28. “Israel is ’n nasie sonder verstand. Daar is geen begrip onder hulle nie.

Deuteronomium 32