Deuteronomium 31:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “Moses het verder met die hele Israel gepraat

2. en gesê: “Ek is nou 120 jaar oud en is nie meer in staat om julle te lei nie. Die Here het vir my gesê dat ek nie die Jordaanrivier mag oorsteek nie.

Deuteronomium 31