Deuteronomium 30:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs al was jy tot aan die uithoeke van die aarde verstrooi, sal die Here jou God jou daar bymekaarmaak en jou weer terugbring.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:1-13