Deuteronomium 29:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het al die Israeliete bymekaargeroep en vir hulle gesê: “Julle het met julle eie oë alles gesien wat die Here in Egipte aan die farao, aan al sy onderdane en die hele land gedoen het,

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:1-11