Deuteronomium 23:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. “Moenie die Edomiete of die Egiptenaars verag nie. Die Edomiete is familie van jou en jy het as vreemdeling onder die Egiptenaars gewoon.

8. Die derde geslag Egiptenaars mag ingesluit word in die vergadering van die Here.”

9. “As jy gaan oorlog maak teen jou vyande, bly weg van enigiets wat onrein is.

Deuteronomium 23