Deuteronomium 2:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons sal betaal vir elke stukkie kos wat ons eet en vir al die water wat ons drink. Al wat ons vra, is toestemming om deur jou land te trek.

Deuteronomium 2

Deuteronomium 2:24-35