Daniël 9:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Here, hoor tog! Here, vergewe ons! Here, luister tog en doen iets daaraan! Moenie nog wag nie, o God, want u stad en u volk dra u Naam.”

Daniël 9

Daniël 9:16-20