Daniël 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Here, ons God, U het u volk met krag uit Egipte verlos en so die goeie Naam gemaak wat U vandag nog het. Maar ons het oortree. Ons het goddeloos opgetree.

Daniël 9

Daniël 9:11-20