Daniël 9:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elke vervloeking wat in Moses se wet staan, het oor ons gekom. Nogtans het ons ons nie voor die Here verootmoedig en gebreek met ons sondes en gesoek na u waarheid nie.

Daniël 9

Daniël 9:11-17