Daniël 2:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning vra vir Daniël, wat ook as Beltsasar bekend was: “Is dit waar? Kan jy regtig vir my sê wat ek gedroom het en wat dit beteken?”

Daniël 2

Daniël 2:22-34