Daniël 12:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie wat reeds in die graf is, sal dan uit die dood opstaan. Party sal vir altyd lewe en ander sal eindelose skande en veragting ervaar.

Daniël 12

Daniël 12:1-8