Daniël 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe alleen agtergebly en na hierdie visioen staan en kyk. Daar het nie ’n greintjie krag in my oorgebly nie. Ek het doodsbleek geword en daar het geen krag in my oorgebly nie.

Daniël 10

Daniël 10:1-15