Daniël 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hoofamptenaar het vir hulle nuwe name gegee. Daniël het Beltsasar geword, Gananja Sadrag, Misael Mesag en Asarja Abednego.

Daniël 1

Daniël 1:1-16