2 Timoteus 1:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek dink terug aan jou opregte geloof. Eers het jou ouma Loïs en jou ma Eunice hierdie geloof gehad en – daarvan is ek seker – jy het dit ook.

2 Timoteus 1

2 Timoteus 1:1-8