2 Samuel 5:24-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Wanneer julle in die toppe van die bome ’n geruis hoor soos mense wat marsjeer, moet julle toeslaan. Dit is die teken dat die Here voor julle uit gaan om die Filistyne te tref.”

25. Dawid het gedoen soos die Here beveel het. Hy het die Filistyne verslaan vanaf Geba tot by Geser.

2 Samuel 5