2 Samuel 5:15-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

15. Jibgar, Elisua, Nefeg, Jafia,

16. Elisama, Eljada en Elifelet.

17. Toe die Filistyne hoor dat Dawid as koning oor Israel gesalf is, het hulle almal opgetrek om hom te vang. Dawid het dit gehoor en afgegaan na ’n skuilplek toe.

18. Die Filistynse leër het oor die hele Spooklaagte uitgesprei.

2 Samuel 5