2 Samuel 22:4-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Ek sal roep tot die Here,Hy wat lofwaardig is,want Hy red my van my vyande.

5. Golwe van die dood omring my;strome van onheil oorweldig my.

6. Bande van die dood omring my,strikke van die dood wag my in.

2 Samuel 22