2 Samuel 21:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid vra toe vir hulle: “Wat kan ek vir julle doen? Waarmee kan ek julle vergoed? Sê my sodat julle tot seën kan wees vir die erfdeel van die Here.”

2 Samuel 21

2 Samuel 21:1-12