2 Samuel 12:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van nou af sal die swaard ’n permanente bedreiging vir jou familie inhou omdat jy My verag het en Urija se vrou vir jouself toegeëien het.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:1-20