2 Samuel 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wat het gebeur?” vra Dawid. “Vertel my hoe sake verloop het.”Die man antwoord hom: “Die leër het op die vlug geslaan en talle van hulle het gesneuwel. Saul en sy seun Jonatan is ook dood.”

2 Samuel 1

2 Samuel 1:1-8