2 Samuel 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jy het jou eie doodsvonnis uitgespreek,” sê Dawid, “want jy het self erken: ‘Ek het die gesalfde van die Here doodgemaak.’”

2 Samuel 1

2 Samuel 1:10-26