2 Kronieke 7:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

dan sal Ek die volk Israel ontwortel uit hierdie land van My wat Ek vir hulle gegee het. Ek sal hierdie tempel verwerp wat Ek afgesonder het om my Naam te eer. Ek sal dit tot bespotting en minagting onder die volke maak.

2 Kronieke 7

2 Kronieke 7:14-22