2 Kronieke 7:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wat jou betref: As jy My volg soos jou pa Dawid, doen wat Ek beveel het en al my voorskrifte, gebooie en bepalings gehoorsaam,

2 Kronieke 7

2 Kronieke 7:13-19