Daarna het die Leviete vir hulleself en die priesters vleis gaargemaak, want die priesters uit die geslag van Aäron moes die hele dag tot die nag toe brandoffers en die vetdele as offerande verbrand. Die Leviete moes dus vir hulleself en die Aäronitiese priesters vleis gaarmaak.