2 Kronieke 35:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe alles gereed was vir die Paasfees, het die priesters en Leviete hulle plekke ingeneem. Hulle is ingedeel volgens hulle afdelings soos die koning beveel het.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:7-14