2 Kronieke 34:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die geld toevertrou aan die mense wat aangewys is om oor die herstel van die Here se tempel toesig te hou. Húlle het weer die werkers betaal wat die herstelwerk en opknapping gedoen het.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:2-12